Werkswinkels

IMG_6527

Geskeduleerde Werkswinkels

Leef jou droom

Besef jy dat jy wonderwerke verrig elke dag van jou lewe?  Of voel jy heeltyd skuldig omdat jy nie meer tyd aan ‘n spesifieke taak kon spandeer nie en/of omdat jy ‘n belangrike geleentheid/afspraak nie kon bywoon nie en/of omdat jy nie al die energie gehad het om die liefdevolle vrou te wees wat jy so graag wil wees nie?  Gee jy jouself die krediet daarvoor? Die doel van hierdie werkswinkel is om jou in staat te stel om opnuut jou identiteit in Christus te besef, sodat jy elke seëning in jou lewe sal raaksien en jy jou drome kan idenitifiseer en kan leef.

 

Streshantering

Die doel van die stresbestuur werkswinkel is om jou te help om met nuwe oë na die stres situasies in jou lewe te kyk, te leer hoe om dit te evalueer vir wat dit werklik is en hoe om jouself in staat te stel om hierdie situasies/voorvalle te hanteer sodat dit ‘n positiewe invloed in jou lewe het en jy steeds vol energie en passie elke tree vorentoe kan gee.  Dit is ‘n eendag werkswinkel vol pret en plesier.

Ander werkswinkels:

  • Konflik hantering
  • Gee jouself krediet
  • Verhoudings
  • ens …

IMG_6530

Vir besprekings en/of meer inligting, kontak Susan by 082 655 6446 of per epos!