Nader tot God

ISBN 978-0-620-811127-

Uittreksel uit die Gebedsjoernaal – Gebed is ‘n belangrike deel van my persoonlike verhouding met God.  Dit is ‘n voortdurende interaksie met God deur die bestudering van sy Woord, deur dit te oordink en te memoriseer en dan deur gebed en afhanklikheid na sy troon te gaan om my hart voor Hom uit te stort.

‘n Lesers se kommentaar op die boek

‘Nader tot God’ gee die leser die geleentheid om doelbewus op verskeie onderwerpe in haar gebedslewe te fokus.  Daardeur ontstaan ‘n diepe afhanklikheid van God en word jou verhouding met God versterk om meer en meer soos Hy te word.  Dit bied jou die geleentheid om jou gebedslewe en Bybelstudie vir ‘n jaar te beplan.  Dis ‘n ideale geskenk vir jou spesiale gebedsvriendin.  –  Hester Boshoff

Nader tot God – Indeks:
1      Gebed

2      Hoe om hierdie joernaal te gebruik

3      Genade en Verlossing

4      Geloof

5      Hoop

6      Liefde

7      Blydskap

8      Dissipelskap

9      Lankmoedigheid en Geduld

10    Vriendelikheid en Goedheid

11    Getrouheid

12    Sagmoedigheid en Vrede

13    Selfbeheersing

14    Vergifnis

15    Jaarbeplanning vir Persoonlike Gebed

16    Maandelikse Gebedsbeplanning

17    Persoonlike Bybelstudie / Woordverkondiging

18    Persoonlike Gebede

19    Teksverwysings Opsomming per Tema

Kontak my vandag om hierdie gebedsjoernaal vir jouself te bestel – of as ‘n spesiale geskenk aan iemand diep in jou hart teen slegs R150 per boek!