Motiveringspraatjies

SONY DSC

  • Borrelvrou
  • Vrug van die Gees
  • My Identiteit in Christus
  • Die vrou van Spreuke 31
  • ens …

Vir besprekings en/of meer inligting, kontak Susan by 082 655 6446 of per email!

Motiveringspraatjies word gehou op versoek van organisasies of groepe.  Spesiale besprekings word graag gedoen vir kerke en verdienstelike organisasies.